Weiding gedy tussen Desember en April (Agri Monitor)

Francoise Steynberg
Dit is hoe die weidingstoestande vanaf Desember 2024 tot 10 April vanjaar in Namibië aansienlik verbeter het, volgens Namibia Rangelands wat die kaarte verskaf het. Volgens die Maart-reënbulletin het uitsonderlike reën van die noordweste van Namibië voorgekom wat tot in die verre suidoostelike deel van die land gestrek het.