Zoë op pad na Kambodja

Yandi Du Plessis
Zoë Karsten, wat in 2022 as Mej. Tiener Namibië gekroon is, is op pad na Kambodja waar sy haar land in die Mej. Tiener Internasionaal-skoonheidskompetisie verteenoordig. Ons wens haar alle sterkte toe!