Droogtehulp Namibië help verre Suide-boere

Francoise Steynberg
Droogtehulp Namibië het volgens die organiseerder Henriëtte Le Grange verlede week voer aan boere van Bethanie, asook 56 boere van die Aroab-omgewing uitgedeel waar die droogtenood hoog in die verre Suide is. Dit volg ná skenkings van onder meer FNB Namibia van N$1 miljoen. Foto’s verskaf