Jonérus Charolais stap met prys weg

Iréne-Mari van der Walt
'n Koei uit Bertus Calitz se Jonérus Charolais-stoet is aangewys as die Kampioen van Kampioene by die 2023 Windhoek Skou, terwyl Hardus Breedt se Rumba Motarie vir die derde jaar aangewys is as die Feedmaster Select-bul.