Julian ken sy Meatmasters

Francoise Steynberg
Julian Gaerdes, ’n tuisskoolleerling van Otjiwarongo (middel), is op Stampriet as die beste Meatmaster-kleinveejeugbeoordelaar aangewys. Die naaswenner is Minette Kotze en in die derde plek is Marley Coetzee. Albei is leerlinge van Elnatan Privaatskool. Julian verskyn saam met verteenwoordigers van die borge Feedmaster, Hollard en Meatmaster Namibia. Foto verskaf