Veilinggesprekke

Elvira Hattingh
Só lyk Blaauwberg Auctioneers se toekomstige kliënte en boere, sê Piet Schrader, eienaar van dié veilingshuis. Schrader het die foto van die jongspan, diep in gesprek, verlede Donderdag by die Blaauwberg-veiling op Otjiwarongo geneem.