Regte name
Oopwaterswem
'n Fout het deurgeglip in Sport Wrap se onderskrif gister rakende die oopwaterswembyeenkoms by die Oanobdam buite Rehoboth. Die swemmers in die foto, wat almal die 5 km afstand voltooi het, is inderdaad Lorenzo Esterhuizen (regs), Jiao Naan (middel) en Oliver Durand (links). Foto Nasfed (Facebook)